Omdat julle in die Here bly, weet ek julle doen alles wat ek vir julle in my briewe voorskryf. En ek weet julle sal ook aanhou om dit te doen.