Die Boodskap

2 Samuel 7:25 Die Boodskap (DB)

“Nou vra ek, Here my God, dat U asseblief die belofte wat U gemaak het vir hierdie werker van U en vir sy familie, vir altyd waar sal maak; ja, dat U sal doen wat U gesê het U gaan doen.

2 Samuel 7

2 Samuel 7:18-29