Die Boodskap

2 Samuel 7:18 Die Boodskap (DB)

Koning Dawid het toe in die tent ingegaan en by die ark van die Here gaan sit. Hy het gebid: “Wie is ek, groot Here, en wie is my familie dat U my tot hier gebring het?

2 Samuel 7

2 Samuel 7:11-27