Die Boodskap

2 Samuel 5:11 Die Boodskap (DB)

Hiram, die koning van Tirus, het belangrike mense gestuur om met Dawid ’n ooreenkoms te maak. Hy het daarna vir hom sederhout gestuur en mense wat met hout kan werk en met klip kan bou. Hulle het vir Dawid ’n paleis gebou.

2 Samuel 5

2 Samuel 5:5-20