Die Boodskap

2 Samuel 3:31 Die Boodskap (DB)

Daarna sê Dawid vir Joab en al die mense by hom: “Skeur julle klere en bind swart bokhaardoeke om julle lywe en loop in die stoet voor Abner se lyk.” Koning Dawid het self reg agter die draagbaar geloop.

2 Samuel 3

2 Samuel 3:29-35