Die Boodskap

2 Samuel 3:21 Die Boodskap (DB)

By die ete sê Abner vir Dawid: “U Majesteit, ek gaan die leiers van al die Israeliete hier na u toe bring sodat hulle met u ’n ooreenkoms kan maak. Dan kan u wens waar word en kan u koning wees oor die hele land.”Na die tyd het Dawid vir Abner laat gaan. Hulle is as goeie vriende uitmekaar.

2 Samuel 3

2 Samuel 3:20-26