Die Boodskap

2 Samuel 3:1 Die Boodskap (DB)

Die gevegte tussen Saul se mense en Dawid se mense het lank aangehou, maar Dawid se mense het naderhand begin wen.

2 Samuel 3

2 Samuel 3:1-9-10