Die Boodskap

2 Samuel 24:22 Die Boodskap (DB)

“Vat dit, U Majesteit,” sê Arauna vir Dawid, “offer net wat u wil. U kan my beeste slag en die dorsslee en jukke vir vuurmaakhout gebruik.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:11-25