Die Boodskap

2 Samuel 24:17 Die Boodskap (DB)

Toe Dawid sien hoe die engel die mense platslaan, sê hy vir die Here: “Dis ék wat gesondig het. Dis ék wat verkeerd gedoen het. Hierdie arme mense verdien dit nie om soos skape geslag te word nie. Straf my en my familie liewer.”

2 Samuel 24

2 Samuel 24:12-13-25