Die Boodskap

2 Samuel 24:14 Die Boodskap (DB)

Dawid het vir Gad gesê: “Ek is diep in die moeilikheid! Al wat ek kan sê, is: ek wil nie aan mense uitgelewer wees nie. Laat ons liewer aan die Here uitgelewer wees, want Hy sal ons jammer kry.”

2 Samuel 24

2 Samuel 24:6-22