Die Boodskap

2 Samuel 24:10 Die Boodskap (DB)

Na die sensus het Dawid se gewete hom begin pla. Hy het vir die Here gaan sê: “Dis ’n verkeerde ding wat ek gedoen het, Here; vergewe my asseblief dat ek so onnosel was.”

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-20