Die Boodskap

2 Samuel 23:8 Die Boodskap (DB)

Hier is die name van Dawid se dapperste soldate: Joseb-Bassebet van die Tagkemon-familie was die leier van die beroemde drie. Hy het in een geveg met sy oorlogsbyl wat hy so bokant sy kop swaai, 800 man kafgeloop.

2 Samuel 23

2 Samuel 23:1-13