Die Boodskap

2 Samuel 23:5 Die Boodskap (DB)

Dis hoe God wil hê my regering moet wees,want Hy het vir my ’n belofte gemaakwat vir altyd bly staan.Hy het self die belofte gemaaken Hy sal sy belofte hou.Hy help my in alles wat ek wil doen;Hy sorg dat dit voorspoedig gaan.

2 Samuel 23

2 Samuel 23:1-11