Die Boodskap

2 Samuel 23:34-39 Die Boodskap (DB)

34. Elifelet, Agasbai van Maäka se seun; Eliam, Agitofel van Gilo se seun;

35. Gesro van Karmel; Paärai van Arab;

36. Jigal, Natan van Soba se seun; Bani van Gad;

37. Selek die Ammoniet; Nagrai van Beërot wat Joab se wapendraer was;

38. Ira en Gareb van Jeter,

39. en Urija die Hetiet.Almal saam was hulle 37.