27. Abiëser van Anatot; Sibbekai van Gusa;
28. Salmon van Agoag; Marai van Netofa;
29. Geled, Baäna van Netofa se seun; Ittai, Ribai van Gibea in Benjamin se seun;
30. Benaja van Piraton; Hiddaj van Nagale-Gaäs;
31. Abi-Albon van Bet-Araba; Asmawet van Bagurim;
32. Eljagba van Saälbon; Jasen van Gun; Jonatan die seun van
33. Samma van Harar; Agiam, Sarar van Arar se seun;
34. Elifelet, Agasbai van Maäka se seun; Eliam, Agitofel van Gilo se seun;
35. Gesro van Karmel; Paärai van Arab;