Die Boodskap

2 Samuel 23:21 Die Boodskap (DB)

Dis ook hy wat daardie lang Egiptenaar doodgesteek het. Die Egiptenaar het ’n spies in sy hand gehad en Benaja het net ’n stok gehad. Hy het die spies uit die Egiptenaar se hand geruk en hom met sy eie spies doodgesteek.

2 Samuel 23

2 Samuel 23:15-30