Die Boodskap

2 Samuel 23:16 Die Boodskap (DB)

Die drie heldhaftige mans het toe by al die Filistyne se wagte verbygegaan en water gaan skep uit die put waar jy in Betlehem ingaan. Hulle het dit vir Dawid gevat, maar hy wou dit nie drink nie. Hy het dit vir die Here op die grond uitgegooi

2 Samuel 23

2 Samuel 23:15-18