Die Boodskap

2 Samuel 23:12 Die Boodskap (DB)

Samma het in die middel van die land gaan staan om dit te verdedig en die Filistyne teruggedryf. Die Here het so vir die Israeliete ’n groot slag geslaan.

2 Samuel 23

2 Samuel 23:6-16