Die Boodskap

2 Samuel 23:1 Die Boodskap (DB)

Hierdie is ’n lied wat genoem is “Dawid se laaste woorde”.’n Profesie van Dawid, Isai se seun,’n profesie van iemand vir wie God ’n hoë posisie gegee het,vir wie die God van Jakob uitgekies het,die digter van Israel se mooiste liedere.

2 Samuel 23

2 Samuel 23:1-7