Die Boodskap

2 Samuel 21:8 Die Boodskap (DB)

Die koning het toe Rispa se twee seuns gegee. Hulle name was Armoni en Mefiboset. (Rispa was een van Saul se vroue; haar ma was Aja.) Hy het ook die vyf seuns van Merab, Saul se dogter wat met Adriël getroud was, gegee. (Adriël was Barsillai van Megola se seun.)

2 Samuel 21

2 Samuel 21:1-17