Die Boodskap

2 Samuel 21:6 Die Boodskap (DB)

Daarom moet sewe van sy kinders of kleinkinders vir ons gegee word sodat ons hulle kan ophang om die Here tevrede te stel. Ons wil hulle in Gibea ophang, die dorp waar Saul gewoon het, die man vir wie die Here eers gekies het.”Die koning het gesê: “Ek sal hulle gee.”

2 Samuel 21

2 Samuel 21:2-9