Die Boodskap

2 Samuel 21:21-22 Die Boodskap (DB)

21. Hy het die Israeliete uitgetart, maar Jonatan, Dawid se broer Samma se seun, het hom doodgemaak.

22. Hierdie vier groot Filistyne het almal uit Gat gekom. Hulle was almal Refaïete wat in die gevegte teen Dawid en sy manne dood is.