Die Boodskap

2 Samuel 21:18 Die Boodskap (DB)

Daarna was daar nog ’n geveg teen die Filistyne in Gob. In dié geveg het Sibbekai wat van Gusa af gekom het, ook so ’n groot man doodgemaak. Die man se naam was Saf.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:10-22