Die Boodskap

2 Samuel 20:22 Die Boodskap (DB)

Die vrou het die mense in die stad oortuig en hulle het Seba se kop afgekap en dit vir Joab gegooi. Joab het op ’n ramshoring geblaas en sy manskappe het sommer reguit huis toe gegaan. Joab self is terug na die koning toe in Jerusalem.

2 Samuel 20

2 Samuel 20:20-23