Die Boodskap

2 Samuel 20:12 Die Boodskap (DB)

Amasa het in die middel van die pad in ’n plas bloed gelê en krul van die pyn. Toe die man sien al die manskappe gaan by Amasa staan, het hy hom uit die pad gesleep die veld in. Toe hy sien almal gaan staan nog om te kyk, het hy hom met klere toegegooi.

2 Samuel 20

2 Samuel 20:6-20