Die Boodskap

2 Samuel 19:35 Die Boodskap (DB)

Ek is nou 80 jaar oud. My smaak is daarmee heen: ek kan nie meer iets wat ek eet of drink, geniet nie. Ek kan ook nie meer mooi hoor as die sangers en sangeresse sing nie. Ek sal net vir U Majesteit ’n las wees.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:25-43