Die Boodskap

2 Samuel 19:28 Die Boodskap (DB)

U Majesteit kon my pa se hele familie doodgemaak het. In plaas daarvan het u my ’n plek gegee aan u tafel. Watter reg het ek dan om nou nóg ’n guns vir u te vra?”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:24-34