Die Boodskap

2 Samuel 19:22 Die Boodskap (DB)

Dawid antwoord toe: “Julle twee seuns van Seruja hoef nie vir my op te kom nie. Om die waarheid te sê, julle praat vandag teen my. Niemand in Israel sal vandag doodgemaak word nie. En dit sê ek omdat ek nou die koning van Israel is.”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:18-30