Die Boodskap

2 Samuel 19:2 Die Boodskap (DB)

Toe die soldate hoor dat die koning se hart gebreek is oor sy seun, het die dag waarop hulle gewen het, vir almal ’n treurige dag geword.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:1-10