Die Boodskap

2 Samuel 18:3 Die Boodskap (DB)

“Nee, u gaan nie saam met ons veg nie,” het hulle gesê, “want hulle is net agter ú aan. Hulle sal nie omgee as ons dalk vlug nie; hulle sal ook nie eers omgee as die helfte van ons dood is nie. U is vir hulle belangriker as 10 000 van ons. Daarom is dit beter as u in die stad bly en ons van dáár af help.”

2 Samuel 18

2 Samuel 18:1-13