Die Boodskap

2 Samuel 18:28 Die Boodskap (DB)

Hy was nog ’n ent weg toe skree hy al vir die koning: “Als is reg!” Toe hy met sy gesig teen die grond voor die koning buig, sê hy: “U Majesteit, ons moet die Here, u God, prys, want Hy het die mense wat teen u opgestaan het, op hulle plek gesit.”

2 Samuel 18

2 Samuel 18:25-33