Die Boodskap

2 Samuel 18:26 Die Boodskap (DB)

Toe sien die wag nog ’n man wat aangehardloop kom. “Daar kom nog iemand alleen aangehardloop!” skree hy vir die man wat by die deur wagstaan.“Dan bring hy ook nuus,” sê die koning.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:25-31