Die Boodskap

2 Samuel 18:23 Die Boodskap (DB)

“Nee, ek wil maar net hardloop,” sê Agimaäs.“Nou hardloop dan maar,” sê Joab.Agimaäs spring toe daar weg en vat die pad deur die Jordaanvallei. Naderhand is hy voor die man uit Afrika.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:17-30