Die Boodskap

2 Samuel 18:20 Die Boodskap (DB)

“Nee man,” sê Joab vir hom, “jy kan nie vandag die nuus vir hom gaan vertel nie. Jy kan op ’n ander dag vir hom ’n boodskap vat. Vandag gaan jy nie. Onthou, dis darem die koning se seun wat dood is.”

2 Samuel 18

2 Samuel 18:10-26