Die Boodskap

2 Samuel 18:17 Die Boodskap (DB)

Hulle het Absalom se lyk gevat en dit in die bos in ’n groot gat gegooi. Toe het hulle hom met ’n groot hoop klippe toegepak. Intussen het al die Israeliete na hulle huise toe gevlug.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:8-23