Die Boodskap

2 Samuel 18:11 Die Boodskap (DB)

“Wat?” sê Joab vir die man. “Het jy hom regtig gesien? En hoekom het jy hom nie net daar doodgemaak nie? Ek sou vir jou baie geld én ’n leerbelt gegee het!”

2 Samuel 18

2 Samuel 18:3-17