Die Boodskap

2 Samuel 16:3 Die Boodskap (DB)

“En waar is Saul se kleinseun?” vra die koning.“Nee, hy het in Jerusalem agtergebly,” sê Siba. “Hy dink mos die Israeliete gaan hom vandag weer koning maak soos sy oupa was.”

2 Samuel 16

2 Samuel 16:1-7