Die Boodskap

2 Samuel 16:14 Die Boodskap (DB)

Die koning en al die mense wat saam met hom was, was stokflou toe hulle in die Jordaanvallei ingaan. Daar het die koning eers ’n bietjie gerus.

2 Samuel 16

2 Samuel 16:10-22