Die Boodskap

2 Samuel 16:10 Die Boodskap (DB)

Maar die koning sê: “Julle twee seuns van Seruja hoef nie vir my op te kom nie. Laat die man vloek. Miskien het die Here vir hom gesê hy moet my vloek. Wie kan dan vir hom sê: ‘Hoekom doen jy dit?’”

2 Samuel 16

2 Samuel 16:2-13