Die Boodskap

2 Samuel 14:6 Die Boodskap (DB)

Ek het twee seuns gehad, U Majesteit. Eendag het hulle op die land stry gekry. Daar was niemand wat hulle uitmekaar kon maak nie en toe het die een die ander een so geslaan dat hy dood is.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:2-9