Die Boodskap

2 Samuel 14:24 Die Boodskap (DB)

Maar die koning het gesê: “Hy moet reguit na sy huis toe gaan. Ek wil hom nie sien nie.”Absalom is toe reguit na sy huis toe sonder om die koning te sien.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:23-33