Die Boodskap

2 Samuel 14:22 Die Boodskap (DB)

Joab het op sy knieë gaan staan en met sy gesig teen die grond gebuig. Hy het vir die koning baie dankie gesê. Hy het verder gesê: “U Majesteit, ek weet nou dat u vir my omgee, want u doen wat ek gevra het.”

2 Samuel 14

2 Samuel 14:21-26