Die Boodskap

2 Samuel 14:2 Die Boodskap (DB)

Joab laat haal toe ’n slim vrou uit Tekoa en sê vir haar: “Maak of een van jou mense dood is en trek rouklere aan. Moenie enige parfuum of grimering aansit nie. Dit moet lyk of jy al lank huil oor ’n familielid wat dood is.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:1-12