Die Boodskap

2 Samuel 13:8 Die Boodskap (DB)

Tamar is toe na haar halfbroer se huis toe. Hy was nog in die bed. Sy het deeg gevat en dit geknie. Sy het hartbroodjies gemaak en dit gebak. Hy het haar die hele tyd dopgehou.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:1-9