Die Boodskap

2 Samuel 13:32 Die Boodskap (DB)

Jonadab, Dawid se broerskind, sê toe: “U Majesteit, u hoef nie bang te wees dat al die jongmans, al u seuns, dood is nie. Ek dink net Amnon is dood. Dit was Absalom se bedoeling van die dag af dat Amnon sy suster verkrag het.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:29-36