Die Boodskap

2 Samuel 13:18 Die Boodskap (DB)

Die bediende het haar uit die huis uitgesit en die deur agter haar toegesluit.Tamar het ’n lang rok met moue aangehad. Al die prinsesse wat nog jongmeisies was, het so aangetrek.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:9-23