Die Boodskap

2 Samuel 12:8 Die Boodskap (DB)

Ek het vir jou alles gegee wat hy gehad het. Ek het vir jou sy harem ook gegee. Ek het vir jou die hele koninkryk van Israel en van Juda gegee. As dit te min was, kon Ek vir jou nog baie sulke dinge daar bygee!

2 Samuel 12

2 Samuel 12:1-18