Die Boodskap

2 Samuel 12:30 Die Boodskap (DB)

Dawid het die kroon gevat wat op hulle koning Milkom se kop was en dit op sy eie kop gesit. Dit was ’n goue kroon met juwele wat omtrent 34 kilogram geweeg het. Dawid het baie ander goed in die stad gekry.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:22-31