Die Boodskap

2 Samuel 12:19 Die Boodskap (DB)

Dawid het gesien sy werksmense praat so saggies met mekaar. Toe weet hy die kind is dood. Hy vra toe vir hulle: “Is die kind dood?”“Ja, hy is dood,” het hulle geantwoord.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:17-22