Die Boodskap

2 Samuel 12:11 Die Boodskap (DB)

“Die Here het vir jou nog ’n boodskap. Hy het gesê: ‘Ek sal sorg dat daar vir jou genoeg moeilikheid uit jou eie familie kom: jy sal sien hoe Ek jóú vroue vat en vir iemand gee wat naby jou is. Hy sal helder oordag by hulle slaap.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:6-15